Houtie Houtkapper Boek

R80,00

Available on back-order

SKU: MUAFR1 Categories: , Tag:

Description

Die storie van Houtie Houtkapper illustreer vir ons jong kindertjies die gevare van te veel skermtyd voor die televisie. Dit kommunikeer op die vlak van die kind en is ‘n waardevolle hulpmiddel vir ouers om hul kinders aan te moedig en gesonde gewoontes te ontwikkel.

Die gebruik van tegnologie het ‘n groot invloed op ons en ons kinders en dit is noodsaaklik dat ons en hulle sal leer hoe om ‘n gesonde tegno-lewe balans met die gebruik van tegnologie te bemeester.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Houtie Houtkapper Boek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *