Jonathan se Stadsavontuur Boek

R80,00

Available on back-order

SKU: MUAFR2 Categories: , Tag:

Description

Hierdie boekie vertel die storie van twee vriende wat bymekaar gaan kuier. Jonathan bly op ‘n plaas en sy vriend bly in die stad. Hul leefwêrelde verskil baie en hul ervarings is heelwat uiteenlopend…

Die gebruik van tegnologie het ‘n groot invloed op ons en ons kinders en dit is noodsaaklik dat ons en hulle sal leer hoe om ‘n gesonde tegno-lewe balans met die gebruik van tegnologie te bemeester.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jonathan se Stadsavontuur Boek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *